In August 2013, koop ons 'n 10.9 ha plot in Bainsvlei, Bloemfontein. Dit het ons tuiste geword vir ons:
§ Verhuurings § Perd ryskool § Clydesdale Stoet Meer besoderhede kan op elkeeen se eie blad gevind word
Bainsvlei is 'n lieflike plek met n baie gehegte gemeenskap. Met die dat dit net so paar km buite Bloemfontein gelee is, het ons die beste van albei wêrelde, plaas en stad. Bainsvlei is a plek waar ons ons bure ken, ons perde in die strate kan ry en betrokke raak in die gemeenskap aktiewieteite
Voel vry om ons te kontak met eenige navrae wat jy mag hê